HIV/AIDS-related stigma, discrimination and human rights violations amongst patients attending ARV clinic in Tshwane District Hospital

Date
2011-03
Authors
Ogunjiofor, Asinobi Chukwuemeka Cyril
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: HIV/AIDS-related stigma and discrimination is one of the major problem caused by the epidemic especially to those people living with HIV/AIDS (PLWHA) who have unequal access to fundamental social and economic rights. The denial of basic rights limits peopleā€Ÿs options to defend their autonomy, develop viable livelihoods and protect themselves, leaving them more vulnerable to both HIV infection and the impact of the epidemic on their lives. The study employed a quantitative study design utilizing a selfadministered questionnaire. This study has confirmed that in the majority of workplaces, the campaign against stigma, discrimination and violations of human rights have really changed employer and employees attitudes toward PLWHA. People are no longer stigmatized and discriminated unlike what was seen in the past decades. This is not mainly because of the presence of a workplace policy as some of the workplaces that do not have a policy still do not stigmatize and discriminate their fellow colleagues infected and affected by HIV/AIDS. It is adduced that individual perceptions of HIV/AIDS have changed as they have learnt how to accept the disease like any other chronic illness.
AFRIKAANSE OPSOMMING: MIV/VIGS-verwante stigma en diskriminasie is een van die groot probleme wat veroorsaak word deur die epidemie, veral aan die mense wat met MIV/VIGS leef, wat ongelyke toegang tot basiese maatskaplike en ekonomiese regte het. Die ontkenning van fundamentele regte beperk mense se opsies om hul self te bestuur en te verdedig, om ā€žn lewensvatbare lewensbestaan te ontwikkel en om hulself te beskerm. Dit veroorsaak dat hulle meer kwesbaar is vir beide MIV-infeksie en die impak van die epidemie op hul lewens. ā€žn Kwantitatiewe studie ontwerp, met behulp van ā€žn self-geadministratreerde vraelys, is in hierdie studie gebruik. Hierdie studie het bevestig dat in die meerderheid van werksplekke, die veldtog teen stigma, diskriminasie en skending van menseregte regtig die werkgewer en werknemer se houdings verander het teenoor mense wie met MIV.VIGS leef. Mense is nie meer gestigmatiseer en gediskrimineer in teenstelling met wat gesien is in die afgelope dekades. Dit is nie hoofsaaklik as gevolg van die teenwoordigheid van ā€žn werksplekbeleid nie, want daar was werksplekke wat nie ā€žn beleid het nie en daar word nog steeds nie teen kollegas wat geinfekteer of geaffekteer is deur MIV/VIGS, gestigmatiseer of gediskrimineer nie. Die gevolgtrekking wat gemaak word is dat individuele begrip van MIV/VIGS verander het soos mense geleer het om die siekte te aanvaar soos enige ander chroniese siekte.
Description
Thesis (MPhil )--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV infections -- South Africa -- Pretoria, AIDS (Disease) -- South Africa -- Pretoria, Stigma (Social psychology) -- South Africa -- Pretoria, Discrimination -- South Africa -- Pretoria, Human rights -- South Africa -- Pretoria
Citation