Korporatiewe verwantskappe en die eliminering van dubbeltelling in die industriele sektor van die Johannesburgse effektebeurs (1984-85)

Kotze, Johannes Gideon (1986-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1986.

Thesis

INLEIDING: Maatskappye publiseer jaarliks finansiële state waarin o.a. items soos direkteursvergoeding, ouditfooie, belasting, ens. verskyn. Daar word op 'n gereelde basis by die Universiteit van Stellebosch Nagraadse Bestuurskool (USBS) navorsing gedoen om die tendense van hierdie en ander items te volg. Alhoewel items van belang en die gepaardgaande bedrae relatief maklik geïdentifiseer kan word in die finansiële state van elke maatskappy, onstaan die verskynsel "dubbeltelling" wanneer finansiële inligting van sommige maatskappye bestuur word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/65224
This item appears in the following collections: