Ontology comprehension

Bergh, Johann Rath (2011-03)

Thesis (MSc (Mathematical Sciences. Computer Science))--University of Stellenbosch, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Ontologies are conceptual models of a domain of discourse and are used in a number of applications to model a field of knowledge. For example, SNOMED, an ontology of medical terminology, is widely used among medical professionals. Commercial ontologies, such as SNOMED, can have hundreds of thousands of concepts. People who want to use these ontologies need an understanding thereof, but the sheer magnitude of these ontologies hampers comprehension. It was within this context that the need arose for software tools that facilitate the understanding of ontologies. Given this background, our aim is to investigate a new area within the field of ontologies, namely, ontology comprehension. We make a contribution to it by developing an ontology comprehension framework and writing a software tool of our own. This software tool, PathViz, helps users to understand how different concepts in an ontology are related to each other and what effect entailments have on the way concepts in an ontology relate to each other. The ontology comprehension framework, PathViz and the reasoning measurement instruments were found useful for ontology comprehension by participants at an ontology workshop.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Ontologieë is konseptuele modelle van ’n domein en word in verskeie toepassings gebruik om ’n kennisveld te modelleer. SNOMED is ’n voorbeeld van ’n ontologie van mediese terme wat baie gebruik word deur die mediese beroepslui. Kommersiële ontologieë, soos SNOMED, kan bestaan uit duisende konsepte. Dit is belangrik om hierdie ontologieë wat gebruik word te verstaan, maar die enorme omvang van hierdie ontologieë belemmer die verstaanproses. In hierdie konteks het die behoefte ontstaan vir programmatuur wat die verstaanproses van ontologieë vergemaklik. Met hierdie agtergrond inaggenome, is dit ons doel om ’n nuwe area in die veld van ontologieë te ondersoek, naamlik, Ontologie-begrip. Ons maak ’n bydra tot hierdie veld deur ’n raamwerk vir ontologie-begrip te ontwikkel en programmatuur van ons eie te skryf. Hierdie programmatuur, PathViz, help gebruikers om te verstaan hoe verskillende konsepte in ’n ontologie aan mekaar verwant is. Verder help dit gebruikers om te verstaan watter invloed afleidings uit die ontologieë het op konsepverwantskappe. Deelnemers aan ’n ontologie-werkswinkel het gevind dat die raamwerk vir ontologie-begrip, PathViz en die instrumente wat die invloed van die ontologie-redeneerder meet, ontologie-begrip bevorder.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6517
This item appears in the following collections: