Die geskiedenis van die Kaapse sagtevrugtebedryf, 1896-1910

Date
1986
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die geskiedenis van die sagtevrugtebedryf in die Kaapkolonie is daar nog net een histories-wetenskaplike verhandeling geskrywe, naamlik die M.A. -tesis van myself, getitel: Die Geskiedenis van die Sagtevrugtebedryf in die Kaapkolonie, 1886-1896. Daar is in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing ~ groot leemte aan werke oor die ekonomiese geskiedenis. Omdat ek in die landbou-geskiedenis van Suid-Afrika belangstel en omdat daar nog geen argivale navorsing oor die geskiedenis van die sagtevrugtebedryf na 1896 gedoen is nie, het ek besluit om met die onderwerp vir 'n doktorale studie voort te gaan.
Description
Proefskrif (D. Phil) -- Universiteit van Stellenbosch, 1986.
Keywords
Fruit trade -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History, Dissertations -- History, UCTD
Citation