Theron, Susara Margaretha
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-11-23)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Kersfeesorkeste is ‟n Christelike tradisie binne die Kleurling-gemeenskap van die Wes-Kaap wat dissipline en goeie waardes by lede van hierdie gemeenskap inboesem en musiek in voorheen benadeelde ...