Tait-Jones, Vanessa
(2010-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING:In Suid-Afrika, soos in ander lande, gebeur dit dikwels dat sangers in een of
ander stadium van hul loopbaan met stemmoeilikheid/’n stemprobleem te
doen kry. Die mees algemene reaksie is om ’n oor-, ...