Business plan for Fiber Traders International (FTI)

Loots, F. A. (2009-12)

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: A virtual monopoly has existed in the mohair processing industry for decades. As a result of 25 years of regulated marketing, producers lack marketing experience. This “monopolistic” situation has led to stagnation in production and eventually to alarming decreases world-wide. The aim of this research report is to provide a business plan for a company (Fibre Traders International (Pty) Ltd) that can capitalise on the opportunities in the market for mohair products in order to secure the funding needed to take advantage of these opportunities in a manner which would eventually also empower suppliers and clients.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bokhaar-bedryf gaan reeds vir dekades gebukkend onder ‘n monopolistiese markomgewing binne die eerste vlakke van verwerking. Hierdie situasie is vererger deur produsente se gebrek aan bemarkingservaring asook 25 jaar se beheerde bemarkingsregulasies. Die gevolg was ‘n konstante afname in bokhaarproduksie oor ‘n tydperk van 20 jaar – en die bedryf verkeer tans op die rand van waarskynlik totale uitwissing. Hierdie situasie het Fibre Traders International Pty Ltd (FTI) laat besef dat daar groot geleenthede in die mark ontstaan het vir bokhaarprodukte en die maatskappy het dit ten doel om hierdie geleenthede op sodanige wyse te benut dat produsente en verbruikers uiteindelik ook voordeel daaruit kan trek. Die doel van hierdie besigheidsplan is dat FTI dit kan gebruik om die nodige kapitaal te genereer om hierdie geleenthede te benut.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6425
This item appears in the following collections: