Gronde van die Piketberg-Portervillegebied

Bester, Johannes Andries (1966)

Proefskrif (M. Sc. Agric.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1966.

Thesis

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die twaalf grondseries wat gedurende die opname in die gebied gedek deur 1 : 50 000 vel, Piketberg 3218DD aangetref is, word beskryf. Terselfdertyd word die morfologiese en chemiese eienskappe bespreek, asook die verspreiding en besproeibaarheid van die gonde. Die gronde word in die 7° Benadering geklassifiseer asook in 'n Suid- Afrikaanse sisteem. Die tekortkominge van die 7° Benadering word bespreek. Moedermateriaal en ook klimaat is die belangrikste grondvormingsfaktore. Oxisols het ontwikkel uit voorafverweerde moedermateriaal terwyl die orige gronde oorwegend Argids is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/64093
This item appears in the following collections: