Kapp, P. H.
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1966)
Voorwoord: Dr Johan Philip, die eerste superintendent van die Londense Sending genootskap in Suid-Afrika. Rondom sy persoon is sedert sy dood in 1851 baie verhale en beelde gebou. In die dertig jaar van sy verblyf in ...