Basson, Nicolaas Francois
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1988-12)
Die doel met hierdie studie is tweeledig. Eerstens word gepoog om die
Kaapse burgermag-mediese eenhede se rol binne die verdedigingstelsels waarvan
hulle op sekere stadia van hul bestaan deel was te ondersoek, hetsy ...