• Die seinstelsel aan die Kaap, 1652-1795 

      Muller, Stefanus Andreas (Stellenbosch : Stellenbosch University, 1992)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Seinstelsel is aan die Kaap opgerig omdat daar geen manier was om inwoners vinnig en doeltreffend uit die binneland op te roep wanneer hulle met die verdediging van die land moes help nie. Dit was ...