• Die debat oor die posisie van Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch : 'n ontleding 

      Scholtz, Ingrid; Scholtz, Leopold (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2008-09)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die debat oor die plek van Afrikaans en Engels as onderrigmedium aan die Universiteit Stellenbosch het sedert sy begin in 2002 nie baie duidelikheid verskaf nie. In dié artikel word ’n poging ...
    • Die Eerste Wereldoorlog as faktor in die Suid- Afrikaanse toetrede tot die internasionale gemeenskap 

      Scholtz, Leopold; Scholtz, Ingrid (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2016-03)
      When the First World War started on 4 August, 1914, the Union of South Africa was barely four years old. In international terms the country was on the far end of the world and not very important. In addition, the country ...
    • Die Konferensie van Kabwe en die ANC/SAKP se gewapende stryd 

      Scholtz, Leopold; Scholtz, Ingrid (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2011-12)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ANC/SAKP se bewerings dat sy gewapende stryd ’n hoë morele inhoud had, word in dié artikel onder die loep geneem. Die gevolgtrekking is dat dit tot 1983 inderdaad ten doel gehad het om burgerlike ...
    • Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme 

      Scholtz, Leopold; Scholtz, Ingrid (Historical Association of South Africa, 2014-11)
      Die doel van dié artikel is om wyle oudpres. Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme, wat 'n wit vlek in die geskiedenis vorm, uit te lig en die mitevorming rondom die saak op 'n akademiese wyse af te breek. Die ...