Barnard, Barnie
(AOSIS OpenJournal, 2007)
Leon Rousseau se Die groot avontuur is ’n populêre wetenskap oor die geskiedenis van lewe op
aarde. Populêr-wetenskaplike tekste stel hoë eise aan die skrywer: aktualiteit, toeganklikheid van
aanbieding, ’n getroue ...