Colyn, Tania
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-03)
AFRIKAANSE OPSOMMING: E.K.M. Dido publiseer in 1996 haar eerste roman, Die storie van Monica Peters, en word so een van die eerste bruin vrouens wat ‟n bydra tot die Afrikaanse letterkunde lewer. In Dido se romans word ...