Potgieter, Liezl
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2011-03)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Alhoewel woordeboeke op spesifieke teikengebruikers gerig is, het die leksikografie slegs 'n baie
beperkte bydrae gelewer om hulpmiddels vir vertalers te ontwikkel. Veral die bestaande
vakwoordeboeke ...