'n Steekproefopname na die kennisbasisse, orientasies, gebruikspatrone en gebruikshindernisse ten opsigte van die ontwikkeling en validering van keuringsprosedures by personeelkundiges in Suid-Afrika

Date
1994-09
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The study embarks on the evaluation of the status quo with regard to the knowledge base, usage patterns and usage obstacle of selection procedures as applied by human resources personnel in South Africa. The primary goal of the study is to obtain a detailed description of the current state of affairs on the above, as it pertains to members of the Society of Industrial Psychology, the South African Board of Personnel Practice and the Occupational Board of Psychology, with regards to their utilisation of psychometric techniques and procedures prescribed by the Guidelines for the Development and Validation of selection Procedures. Secondly the study aims to generate insight into the anticipated inability to develop and validate selection procedures in accordance with the guidelines.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie onderneem gevolglik die evaluering van die status quo met betreking tot die kennisbasisse, gebruikspatrone en gebruikshindernise van keuringspraktyke by mannekragkundiges in Suid-Africa. Die studies het dit primerten doel om n noukeurige beskrywing van die huidige stand van sake betreffende die lede van die vereniging vir Bedryfsielkunde, die Suid-Afrikaanse Raad vir Personeelpraktyk en die Beroepstraad vir Sielkunde, se kennisbasisse, orientasies, gebruikspatrone en gebruikshindernisse, met betreking tot die benuting van psigometriese tegnieke en prosedures te gee, wat volgens die Riglyne vir die Ontwikkeling en Validering van Personeelkeuringprosedures, vereis word ten einde n verantwoordbare keuringsprosedure te ontwikkel. Die studies is in die tweede instansie ook daarop gerig om deur middle van verkennenade navorsing insigte vir die verkaring van die geantisipeerde onvermoe om keuringspraktyke in ooreenstemming met die Riglyne te ontwikkel en valideer.
Description
Tesis (M.A.)--Universiteit van Stellenbosch, 1994.
Keywords
Psychometrics, Employee selection, Dissertations -- Industrial psychology
Citation