Author
Now showing items 1-2 of 2
-
Filmverwerking as interpretasie : die verwerkingsproses van roman na film met verwysing na Marlene van Niekerk se Triomf en Michael Raeburn se Triomf
Van Dyk, Adean (LitNet, 2019)Michael Raeburn se filmverwerking van Marlene van Niekerk se roman Triomf (1994) verskyn in 2008. Aanpassings wat die filmverwerking aan die romanverhaal maak, lei tot ’n alternatiewe vertelling van die Triomf-verhaal. ... -
Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman
Adendorff, Elbie; Van Dyk, Adean (LitNet, 2014-08)Die herskrywing van literêre romans na draaiboeke vir verfilming is ’n populêre keuse onder filmmakers. Afrikaanse films beleef tans ’n opbloei, tog is die aantal filmherskrywings van Afrikaanse romans min in vergelyking ...