Reconstructing 1 Samuel chapter 3

Date
1993-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: My Ph.D. dissertation proposed a four-step procedure for recovering the earliest possible text of the Old Testament: (1) detennining the lexical and grammatical characteristics of the various secondary (non-Hebrew) witnesses; (2) determining the literary and theological characteristics of the same witnesses; (3) retroverting the non-Hebrew witnesses wherever significant variants occur; (4) evaluating the Hebrew and retroverted variants and reconstructing a Hebrew Vorlage presumed to lie behind all of the extant witnesses. The dissertation itselfcompleted the fIrst two of these steps, which a..rnount to a determination of the significant variants (i.e., those that probably point to a Hebrew reading different from M'I) of the secondary wiblesses. It is the goal of this thesis to complete the analysis and produce a critical, eclectic Hebrew text of 1 Samuel 3. Before attempting to retrovert the different secondary witnesses, a number ofproblem areas need to be addressed, including developing a methodology for retroverting versional readings that is as scientific as possible, the Hebrew script used in the Vorlagen of the various versions, and the orthography of the Vorlagen and of the reconstructed archetype. The methodology used for retroverting secondary witnesses is informed by the works of Margolis, Tov, and others, and the translation techniques of the versions as. determined in mydissertation playa large role. The methodology must be modified somewhat when analyzing the partial secondary witnesses (the Lucianic and Hexaplaric recensions of LXX). Once the secondary witnesses have been retrov~their data is combined with that of MT, 4QSama, and a few other Hebrew witnesses and evaluated. The problems of multiple literary editions and conjectural emendations are examined, as are the merits ofexternal and internal evidence in making text-critical decisions. After each of the units ofvariation has been evaluated, the possibility that LXX represents an edition of Samuel different from MT is considered on the basis of the evidence from chapter 3. Finally, a critical edition of the chapter, replete with critical apparatuses containing both the original and retroverted readings of the secondary witnesses, presents the fruits of the study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In my Ph.D. proefskrif het ek vier stappe voorgestel wat as prosedure gevolg kan word om die oudste moontlike teks van die au Testament te bepaal.: (1) die vasstelling van die leksikale en grammatikale kenmerke van die onderskeie sekond~re (nie-Hebreeuse) getuies; (2) die vasstelling van die liter~re en teologiese kenmerke van dieselfde getuies; (3) die hervertaling (retrovertion) van die nie-Hebreeuse getuies waar daar betekenisvolle variante voorkom; (4) die evaluering van die Hebreeus en die hervertaa1de variante en die rekonstruksie van 'n Hebreeuse Vorlage wat aanvaar word agter aIle beskikbare getuies te l~. Die proefskrif self het die eerste twee stappe voltooi, wat neergekom het op die vasstelling van die betekenisvolle variante (d.i. die wat waarskynlik heenwys na 'n lesing wat van MT verskil) van die sekondere getuies. Dit is die doel van hierdie tesis om die analise te voltooi en om 'n kritiese, eldektiese teks van die Hebreeuse teks van 1 Samuel 3 daar te stel. Voordat ek egter poog am die verskillende sekond~re getuies te hervertaal, moet 'n aantal probleem areas eers aangespreek word. Dit sluit in die ontwerp van 'n metode om variante lesings uit die vroee vertalings so wetenskaplik moontlik te hervertaal, die Hebreeuse skriftipe wat in die onderskeie Vorlagen gebruik is, en die ortografie van die Vorlagen en van die rekonstrueerde oertipe vas te stel. Die metode wat aangele word om sekond~re getuies te hervertaal steun gedeeltelik op die navorsing van Margolis, Tov en ander. Verder speel die vertaaltegniek van die vroee vertalings wat in my proefskrif bepaal is 'n groot ro!. Die voorgestelde metode moet ietwat aangepas word wanneer die gedeeltelik sekondere getuies (die Lukiaanse en Heksaplariese resensies van die LXX) geanaliseer word. Nadat die sekondere getuies hervertaal is, word hulle data gekombineer met die van MT, 4QSama, en enkele ander Hebreeuse getuies en geevalueer. Die probleme verbonde aan meervondige literere uitgawes en hipotetiese emendasies word ondersoek, SODS ook die meriete van eksterne en interne getuienis wanneer tekskritiese beslissings gevel word. Nadat elkeen van hierdie eenhede van variasie geevalueer is, word die moontlikheid ondersoek dat die LXX 'n uitgawe verteenwoordig van Samuel wat verskil van MT op grond van die getuienis van hoofstuk 3. Laastens word 'n kritiese uitgawe van hierdie hoofstuk, volledig met kritiese apparaat wat beide die oorspronklike en die hervertaalde lesings van die sekondere getuies bevat, as vrugte van hierdie studie aangebied.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1993.
Keywords
Bible. Samuel, 1st, III -- Criticism, Textual, Dissertations -- Ancient Near Eastern Studies, Theses -- Ancient Near Eastern Studies
Citation