Author
Now showing items 1-1 of 1
-
Die verklaringsdrang : aestheties-komies en fragmentariese oorweging i.v.m. die verklarings-filosofie in die rigting van 'n eksistensiele dialektiek
Oosthuizen, Daniel Charl Stephanus (Stellenbosch : Stellenbosch University, 1949-06)INLEIDING: Enige denker wat die geskiedenis van die filosofie bestudeer, gee daarmee te kenne dat die geskiedenis van die filosofie meer is as bloot 'n ry van aaneengeskakelde dog verwerpte sisteme. Die geskiedenis van ...