Regional hegemony as a tool for peace : an evaluation of South Africa’s role in regional development

Mandela, Babongile Thabile (2010-12)

Thesis (MA (Political Science. International Studies))--University of Stellenbosch, 2010.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Southern Africa as a region requires a rallying point from where they can integrate and mobilize their resources in order to create a security community, which acts both as a deterrent to the outbreak of conflict and regional bloc to protect local industries from global forces. The Southern African Development Community (SADC) does not have the strong relationship which usually exists between states that share a common goal or interest. The study argues that the lack of leadership within the region accounts for the weak cooperative relationship that presently exists in Southern Africa. This study argues that regionalization does not come about unless the states in a particular region want it. It may come about through spontaneous or unintended convergence in terms of political regime, economic policy or security, but often one can identify a triggering political event which sets the process in motion. The study argues that the Development Corridors apparent in Southern Africa can act as the triggering event and have the promise to forge the most feasible cooperation amongst regional states. The phenomenon of Peace Parks rooted in the Spatial Development Initiatives, offer a unique type of regional integration embedded on traditional focal areas and Southern African Identity. This study intends to analyze the potential ability of regional hegemony to foster peace through development. The primary objective of this study consequently is to examine the role of regional hegemonies as tools for peace; using South Africa’s hegemony in Southern Africa as a case study. This study describes the importance of South Africa as a regional hegemon to lead the process of creating a peaceful co-existence in SADC. To achieve the research objectives the following questions have been formulated: What is South Africa’s role as a development partner in Southern Africa? The second research question asks how the political economy of regionalism is apparent in the Spatial Development Indicators (Development Corridors). Specifically what contribution could Spatial Development Initiatives make towards SADC’s regional integration objectives? The research questions provide an impression of major socio-political developments looming in the region and also seek to provide the required tools to analyze and understand what is going on in Southern Africa today.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Suider-Afrikaanse streek het ’n definitiewe behoefte om ‘n sentrale punt te identifiseer waar beide integrasie kan plaasvind en hulpbronne gemobiliseer kan word om ’n veiligheids gemeenskap te skep. Dit kan as ’n definitiewe teenvoeter dien vir die onstaan van konflik en om plaaslike industrie te beskerm teen die soms negatiewe invloed van internasionale magte. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap (SAOG) het huidiglik nie ’n sterk verhouding wat tussen state met gemeenskaplike doelwitte en belange heers nie. Die kern argument van hierdie studie is dat die tekort aan leierskap binne die streek een van die hoofoorsake is vir die algemene swak samewerking wat tans bestaan in Suider-Afrika. Die studie argumenteer dat sogenaamde streeks/regionale integrasie nie tot stand kan kom tensy die state in ’n spesifieke streek ’n definitiewe behoefte daartoe het nie. Dit kan wel onstaan deur middel van ’n spontane samevloei van politieke regimes, ekonomiese beleid en veiligheid. Daar is soms egter ’n spesifieke gebeurtenis wat die proses laat onstaan. Die studie argumenteer dat die sogenaamde Ontwikkelings Deurgange (‘Development Corridors’) wat tans in Suider-Afrika ontwikkel as ’n moontlike vertrekpunt gesien kan word wat die beste kans bied om samewerking tussen state te bevorder. Die onstaan van Vredes Parke (‘Peace Parks’) gevestig binne die Ontwikkelings Deurgange, bied ’n unieke vorm van regionale integrasie in Suider-Afrika. Hierdie studie het ten doel om die potensiële moontlikheid van regionale hegemonie om vrede te bewerkstellig deur middel van ontwikkeling te ontleed. Die hoof doelwit van hierdie studie is om die rol van regionale hegemonie as instrument van vrede te ontleed. Die studie sal spesifiek die gevallestudie van Suid-Afrika se regionale hegemonie in Suider-Afrika ondersoek. Hierdie studie beskryf die belangrikheid van Suid-Afrika as ’n streeks moondheid om die leiding te neem om vreedsame samewerking binne die SAOG te bewerkstellig. Die volgende belangrike vrae is in hierdie studie gestel: Wat is Suid-Afrika se rol as ’n ontwikkelings-vennoot in Suider-Afrika? Die tweede vraag probeer vasstel tot watter mate die politieke ekonomie van regionale samewerking tans bestaan in die Omgewings Ontwikkelings Indikatore (die sogenaamde ‘Development Corridors’). Watter spesifieke bydraes kan hierdie inisiatiewe lewer om die SAOG se regionale integrasie doelwitte te bereik? Die vrae probeer ’n geheel indruk skep hoe die Omgewings-Ontwikkelings Inisiatiewe (‘Spatial Development Initiatives’) tans bydra om ’n beter begrip te skep van huidige verwikkelinge in Suider-Afrika.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/5403
This item appears in the following collections: