The level of moral decision making amongst university residence rugby players

Smith, Derek George (2003-04)

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The current study was an investigation into the moral development amongst rugby players in residence at the University of Stellenbosch. An adapted version of the Ethic of Care Interview was applied on thirty participants, 15 rugby players and 15 non-rugby players. Results were analysed using the Mann-Whitney U test and indicated that there was no significant difference in moral reasoning between the two groups. However, there was a significant difference (p<O.05) between the two groups when considering a sport specific moral dilemma. The rugby players employed a higher level of moral reasoning than the non-rugby players on this measure. These findings are viewed within the context of the theoretical frameworks of Pia get, Kohlberg, Gilligan and Haan.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige studie was 'n ondersoek oor die morele ontwikkeling van koshuis rugbyspelers aan die Universiteit Stellenbosch. 'n Aangepaste weergawe van die Ethic of Care Interview is op dertig deelnemers toegepas. Die steekproef het bestaan uit 15 rugbyspelers en 15 nie-rugbyspelers. Resultate is deur die Mann-Whitney U toets ontleed, en het aangedui dat daar geen beduidende verskille tussen die twee groepe se vlak van morele redenering was nie. Daar was wel 'n beduidende verskil (p<O.05) tussen die twee groepe wanneer 'n sport spesifieke morele dilemma in gebruik was. Die rugbyspelers het 'n hoër vlak van morele redenering as die nie-rugbyspelers op hierdie maatstaf gebruik. Hierdie bevindinge word in konteks geplaas van die teoretiese raamwerke van Piaget, Kohlberg, Gilligan en Haan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53656
This item appears in the following collections: