People management competitive practices in the new economy

Goslett, Daniel Gideon (2003-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: People management, as a differentiating factor for an organisation in a competitive environment, has become a reality. This report focuses on practical best practices in making human capital the differentiating factor in any organisation. Eight topics are discussed, after positioning them against existing models and showing their relationship to the MARDEN diagnostic model of change management. The topics are: • Ensuring that your organisation's people management strategy delivers tangible results. • Entrenching a workplace culture that delivers optimum performance. • Creating high performance workplace practices. • Achieving growth through competency-based people performance and development. • Leveraging superior performance through team based leadership. • Strategy processes in developing supply chains and workplaces into major competitive advantages. • Transforming knowledge into power by becoming a true learning organisation. • Enabling your organisation to implement a successful change and transformation process. The topics are each evaluated in further detail, in order to drill down into specific practices and issues that need to be addressed by organisations. This ensures that practical best practices are positioned to ensure that the human capital, as a major intangible asset, is nurtured into high performing teams and a cohesive group.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Mensebestuur as 'n differensierende faktor vir 'n organisasie in 'n mededingende omgewing is 'n realiteit. Hierdie verslag fokus op praktiese beste praktyke vir die versekering om mense-kapitaal as die differensiasie faktor te vestig in enige organisasie. Daar word agt onderwerpe bespreek teen die agtergrond van bestaande modelle, asook die verwantskap met die MARDEN diagnostiese model van veranderingsbestuur as evaluerings basis. Die onderwerpe is: • Versekering dat die organisasie se mense-bestuur strategie tasbare resultate lewer. • Vestiging van 'n werkplek kultuur wat optimale resultate verseker. • Vestiging van hoë verrigting werkplek praktyke. • Groei stimulasie deur bevoegdheid gebasseerde mense-prestasie en ontwikkeling. • Hefkrag van buitengewone prestasie deur span gebasseerde leierskap. • Strategiese prosesse deur die ontwikkeling van waardekettings en werkplek tot mededingende voordele. • Omskakeling van kennis in mag deur 'n ware lerende organisasie. • Bemagtiging van 'n organisasie deur die implimentering van suksesvolle veranderings en transformasie prosesse. Elke onderwerp word verder ondersoek in meer praktyke en detail wat deur organisasies geadresseer moet word om te verseker dat die beste praktyke toegepas word. Sodoende word die organisasie by gestaan om mense-kapitaal te posisioneer as die belangrikste ontasbare bate en ontwikkel in hoë prestasie spanne en 'n samehorige groep.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53550
This item appears in the following collections: