Facilitation : coaching guidelines towards leadership development

Burger, C. H. (Charles Hamman) (2003-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Facilitation is considered one of the core leadership skills needed for young managers today. In order to master the principles of facilitation, it is necessary for potential facilitators to have a thorough understanding of the four main elements of facilitation namely, The Task at hand, the personal characteristics, skills and techniques required of facilitators, the group dynamics that come into play in the facilitation process and the facilitation process itself. In the continuously changing environment of business, it is important that managers lead their organisations and teams through change with a facilitation management style. In order to cope with change, it is necessary to understand what change is and how it will affect the organisation and the people working for the organisation. This study intends to give young, talented managers the skills to be effective facilitators in their organisations. It is intended to give talented managers a working document to help them manage in a constantly changing environment where much is expected of them regarding management styles and social interaction.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Fasilitering word beskou as een van die kern leierskapsvaardighede wat van vandag se jong bestuurders verwag word. Ten einde die beginsels van fasilitering baas te raak, is dit belangrik dat voornemende fasiliteerders 'n deeglike begrip moet hê van die vier basiese beginsels van fasilitering naamlik, Die Taak wat afgehandel moet word, die eienskappe waaroor fasiliteerders moet beskik, die groepsdinamika betrokke in fasilitering en die proses van fasilitering self. In die voortdurend veranderende besigheidsomgewing is dit belangrik dat bestuurders hul organisasies en spanne lei aan die hand van 'n fasiliterende bestuurstyl. Ten einde verandering te kan hanteer, is dit nodig om te verstaan wat verandering behels en hoe dit die organisasie en die mense wat vir die organisasie werk beïnvloed. Dit is die doelwit van hierdie studie om jong, talentvolle fasiliteerders die vaardigheid te gee om effektiewe fasiliteerders in hul organisasies te wees. Dit is die bedoeling om talentvolle bestuurders 'n werksdokument te gee om hulle te help om te bestuur in 'n konstante veranderende omgewing waar baie van hulle verwag word rakende bestuurstyle en die interaksie met mense.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53420
This item appears in the following collections: