Developing an international export marketing strategy for South African table grapes

Erasmus, George-Chatwind (2003-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: After the deregulation of the South African deciduous fruit industry in 1997 an unregulated grape marketing environment replaced the single channel marketing system. Many new South African grape exporters were now involved in an uncoordinated and uncooperative marketing environment. Each marketing organisation implemented their own marketing plans resulting in an increase in competition among South African suppliers. The South African grape supplies originate from various production areas, each with their unique characteristics and qualities, making it a very competitive environment. South African grapes also share the various markets with other competing Southern Hemisphere grape suppliers. This level of competition makes it very important for the South African grape industry to have a uniform marketing strategy. To achieve a uniform industry marketing strategy the industry has to develop a common vision - to be the preferred table grape supplier in our target markets - that forms the basis of developing a generic South African table grape marketing strategy. A single vision gives the competitive export companies a common marketing objective. This study includes recommendations to industry stakeholders that will enable them to formulate their own marketing strategy, all within the guidelines of the common vision that is adjusted to the specific needs of their respective target markets.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Na die deregulering van die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf in 1997 het 'n ongereguleerde bemarkingsomgewing die enkelkanaalbemarking vervang. Verskeie nuwe Suid-Afrikaanse tafeldruifuitvoerders was nou betrokke by 'n ongekoërdineerde bemarkingsomgewing waar daar geen samewerking tussen uitvoerders was nie. Elke bemarkingsagent het sy eie bemarkingsplan gevolg wat gelei het tot 'n toename in kompetisie tussen Suid-Afrikaanse produsente. Die Suid-Afrikaanse tafeldruiwe word in verskillende produksieareas geoes, elk met hul unieke eienskappe en kwaliteite. Dit maak dit 'n baie kompeterende omgewing. Die Suid-Afrikaanse druiwe kompeteer ook in die mark met ander Suidelike Halfrond druiwe produsente. Met so 'n hoë vlak van kompetisie, is dit belangrik dat die Suid- Afrikaanse industrie 'n eenvormige bemarkingstrategie het. Om 'n eenvormige bemarkingstrategie vir die industrie te formuleer, moet die industrie visie - om die voorkeurverskaffer van tafeldruiwe in ons teikenmarkte te wees - die basis vorm vir die formulering van 'n generiese bemarkingstrategie vir Suid-Afrikaanse tafeldruiwe. 'n Eenvormige visie bied vir die kompeterende bemarkingsagente 'n gemene doelwit. Hierdie werkstuk sluit aanbevelings in wat vir rolspelers leiding sal gee om hul eie bemarkingstrategie te formuleer wat die doelwitte van 'n eenvormige visie onderskryf, maar nog steeds die behoeftes van die onderskeie teikenmarkte aanspreek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53358
This item appears in the following collections: