Developing an effective people management strategy to support and enable a manufacturing-based organisation in its transformation into a demand-driven market leader

Kader, Salim Abdul (2003-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to develop an effective people management strategy that will enable manufacturing-based organisations to transform into demand-driven leaders. An effective people management strategy enables transforming organisations to position intellectual capital at the heart of organisational strategy in order to create a competitive advantage and long-term sustain ability. This study provides a step-by-step design blueprint for developing a generic people management strategy, while illustrating the contextual application thereof within the transformational journey of an organisation called Tiger Food Brands. This step-by-step approach involves an examination of the case for change within organisations in order to develop a people strategy that drives the desired future state of the organisation around key people factors. A well-designed people strategy then creates the strategic framework for repositioning the role of the Human Resources (HR) function, as well as for developing a comprehensive HR workplan that maps the appropriate HR outputs, drivers, measures and structures required to deliver the people strategy. The design of the people management strategy culminates in the development of HR interventions to support the strategic HR workplan of Tiger Food Brands. The design of an effective people management strategy is a holistic, integrated and sequential process that establishes the strategic role of people in an organisation while enabling the HR function to deliver as a strategic business partner.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie projek poog om 'n effektiewe menslike hulpbronne strategie te ontwikkel wat vervaardigings gebasseerde organisasies in staat stelom hulself te herposisioneer as mark gedrewe leiers. Die daarstel van 'n effektiewe menslike hulpbronne strategie posisioneer intelektuele kapitaal midde die organisasie strategie en skep sodoende 'n kompeterende voordeel wat langtermyn volhoubaarheid bevorder. Die studie projek verskaf 'n metodologie vir die ontwikkelling van 'n generiese menslike hulpbronne strategie. Die praktiese toepassing daarvan word geillustreer binne die grootskaalse veranderingsproses wat plaasvind in Tiger Food Brands. Die metodologie ondersoek die rede vir verandering binne organisasies en poog om die kritiese menslike hulpbron faktore te identifiseer wat die organisasie in staat sal te stelom sy toekomstige veranderde staat te bereik. Die menslike hulpbronne strategie skep die strategiese raamwerk om die rol van die menslike hulpbron funksie te herposisioneer. Dit stel die menslike hulpbronne funksie in staat om 'n omvattende werkplan op te stel wat die relevante prestasie uitsette, metings en strukture identifiseer wat benodig word om die gekose strategie uit te voer. Verder word die relevante intervensies geidentifiseer en ontwikkel om die Tiger Food Brands strategiese menslike hulbronne werkplan tot uitvoer te bring. Die ontwikkeling van 'n effektiewe menslike hulpbronne strategie is 'n holistiese en geintegeerde proses wat die strategiese rol van menslike kapitaal in die organisasie beklemtoon. Dit stel die menslike hulpbronne funksie in staat om sy rol as strategiese besigheidsvernoot te vervul.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53357
This item appears in the following collections: