Design of equal division microwave power dividers

Date
2003-12
Authors
Strydom, M. L.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Equal division microwave power dividers are investigated in this study. A wideband Wilkinson power divider and a wideband directional coupler with a centre frequency of 10 GHz were built. The design of the directional coupler is scaled, such that it can be used between 18 and 40 GHz. The details of the electromagnetic analyses of these structures are discussed and physical implementation issues are investigated. In a complementary study to the design of planar microwave dividers, the FDTD computational method was implemented and used to analyse the Wilkinson divider and the 18 to 40 GHz directional coupler. Results are compared to those obtained from commercial numerical method packages and in the case of the Wilkinson divider, to measured results. Suggestions are made for improvements in the implementation of the directional coupler and methods for a more efficient FDTD implementation are discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Mikrogolf drywings verdelers wat gelyk verdeel, word in hierdie studie ondersoek. ’n Wyeband Wilkinson verdeler en wyeband gerigte koppelaar met ’n senter frekwensie van 10 GHz is gebou. Die onwerp van die gerigte koppelaar is ook geskaleer sodat die ontwerp gebruik kan word tussen 18 en 40 GHz. Die details van die elektromagnetiese analise van hierdie strukture word bespreek en kwessies rondom die implementering van die strukture word ondersoek. In ’n komplementere studie, is die Eindige Verskil Tyd Gebied numeriese metode (Engels: FDTD) geimplimenteer en gebruik om die Wilkinson en die 18 tot 40 GHz gerigte koppelaar te analiseer. Resultate word vergelyk met resultate verkry met numeriesie metodes geimplimenteer in kommersiele pakkette, en in die geval van die Wilkinson verdeler, ook met gemete resultate. Aanbevelings word verder gemaak vir verbeterings in die implementering van die gerigte koppelaar asook metodes om ’n meer effektiewe FDTD kode te implementeer.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2003.
Keywords
Microwaves, Dissertations -- Electronic engineering
Citation