Demographic and family variables as risk factors in sexually and non-sexually traumatised children and adolescents

Walker, Jennifer (2003-12)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study investigated demographic and family variables as possible risk factors for child sexual abuse within a sample of children and adolescents who have been exposed to a range of life-threatening traumas. A total of 94 traumatised children and adolescents were interviewed about their sexual abuse history. Forty females (42.56%) and 10 males (10.63%) reported sexual abuse. Family and demographic variables that were found to be significantly associated with increased risk of sexual abuse were female gender (!2 = 13.575, Q. < 0.05), family structure (growing up with parents who are single, divorced or widowed) (!2 = 6.327, Q. < 0.05) or a family with a member who receives a disability grant (!2 = 4.657, Q. < 0.05).

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is ondersoek ingestel na demografiese en gesinsverander1ikes as moontlike risiko-factore vir kindermolestering in 'n steekproef kinders en adolessente wat aan 'n breë spektrum lewensbedreigende traumas blootgestel was. Onderhoude oor 'n moontlike geskiedenis van seksuele misbruik is met 94 kinders en adolessente gevoer. Veertig dogters (42.56%) en 10 seuns (10.63%) het seksuele molestering gerapporteer. Gesins- en demografiese veranderlikes wat betekenisvol met verhoogde risiko vir kindermolestering verband gehou het, was vroulike geslag ~2 = 13.575, g < 0.05), gesinstruktuur (om op te groei in 'n gesin met 'n enkel-ouer, 'n geskeide ouer of met een ouer oorlede) ~2 = 6.327, g < 0.05), en 'n gesin waarin 'n familie-lid 'n ongeskikheidstoelaag ontvang het ~2 = 4.657, g < 0.05).

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53349
This item appears in the following collections: