Bugweed, a short fibre source of high potential

Hoto, N. A. (Nceba Antony) (2003-03)

Thesis (MFor ) -- University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The bulk of paper grades destined for the printing industry are produced on modern paper machines which continuously become wider and faster. In order to improve printability, print quality and dimensional stability, such papers contain a large percentage of mineral pigments either in the form of internal loading or external coatings. Although mineral pigments exercise a substantial beneficial effect on paper surface quality, unfortunately these minerals do not contribute towards sheet strength and machine runnability. Today's papermakers are faced with the dilemma of producing highly filled and coated printing papers with low grammages on faster running paper machines, but often lacking the required quality of fibre resources to secure a smooth runnability of such at high speeds. Standard fibre furnishes will have to be upgraded with special types of reinforcing fibres in order to meet the demands of sheet strength and machine runnability. The investigation had succeeded to identify a new suitable fibre resource, which would satisfy the demand of a reinforcing type natural material.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die oorgrootte meerderheid tipes papier wat vir die drukkersbedryf bestem is, word op moderne papiermasjiene vervaardig wat steeds breër en vinniger word. Om die drukbaarheid, drukkwaliteit en dimensionele stabiliteit te verbeter, bevat sulke papiere groot hoeveelhede minerale pigmente wat in die vorm van interne ladings of as eksterne bestrykings teenwoordig is. Alhoewel minerale pigmente -n merkbare voordelige effek op die papier oppervlakte-kwaliteit uittoefen, dra sulke pigmente ongelukkig nie by tot die sterkte en loopvermoë van die papier nie. Die hedendaagse papiervervaardiger word konfronteer met die dilemma om swaar gevuldeen bestrykte drukpapiere met lae oppervlaktegewig op vinniger lopende papiermasjiene te vervaardig. Dit gebeur dikwels sonder die beskikbaarheid van die nodige hoëkwaliteit veselbronne om te verseker dat die loopvermoë van die papier teen hoë spoed nie benadeel word nie. Standaard veselsamestellings salopgegradeer moet word met spesiale tipe versterkingsvesels om aan die uitdaging van hoë velsterkte en masjien-Ioopvermoë te voldoen. Hierdie ondersoek het daarin geslaag om 'n nuwe geskikte veselbron te dentifiseer en wat aandie behoeftes van 'n versterkingsvesel sal voldoen.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53315
This item appears in the following collections: