A study of organisational change leadership and the role of emotional intelligence

Bourne, Andrew Michael (2003-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Change is unavoidable for organisations seeking corporate survival and success due to macroeconomic forces. These forces are placing increased pressure on organisations to improve internal performance. Technical and functional skills are important for the change leader to establish credibility, but at the centre of the change process are the people. In the changing workplace environment the fundamental key to successful change lies with astute leadership. There is no ideal type of leader for transformation. The leadership style will depend on the nature of the organisation and the phase it currently finds itself. Leadership style alone will not ensure success. Emotional intelligence competencies play a significant role in change leadership. The importance of emotional competence is not limited to the change leader. The competencies extend from individual to team and organisational level during change. Therefore the development of the emotional competency of the entire organisation can promote a successful change program.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Verandering is onvermydelik om korporatiewe oorlewing en sukses te verseker a.g.v. makro-ekonomiese kragte. Die kragte plaas konstante druk op organisasies om inter-huis prestasies te bereik. Die belangrikste aspek van verandering, is die mens self. Om kredietwaardigheid, tegniese en funksionele wyshede ter verseker, is egter uiters noodsaaklik vir die veranderingsleier. Selfversekerde leierskap is die fundamentele bousteen vir suksesvolle verandering in die hedendaagse werksatmosfeer. Daar is egter geen ideale tipe leier om suksesvolle transformasie te verseker. Die samestelling van die moderne organisasie vereis die regte tipe leierskapstyl om verandering suksesvol te implementeer. Leierskap alleen is egter onvoldoende om sukses te verseker. Emosionele intelligensie speel 'n belangrike rol in veranderingsleierskap. Gedurende verandering, strek doeltreffendhede vanaf die individu tot die werkspan, asook op die organisasievlak. Die ontwikkeling van emosionele doetreffendhede van die organisasie as 'n geheel, is noodsaaklik om 'n suksesvolle program van verandering te implementeer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53302
This item appears in the following collections: