A palynological study of selected American members of Oxalis L.

Abun Woldetinsae, Azieb (2003-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2003.


ENGLISH ABSTRACT: Oxalis L. has two centres of diversity, one in South-Central America and the other in southern Africa. Previous palynological studies of southern Africa Oxalis revealed four main pollen types, namely rugulate-reticulate, micro-rugulate-spinate, reticulate and supra-areolate (Dreyer 1996). The reticulate pollen type is further divided into 15 subtypes, out of which five have a monotypic status. The supra-areolate pollen type is divided into four subtypes based on exine structure. The reticulate pollen type is the most common pollen type within the South African members of Oxalis. The three remaining main pollen types display more complex exine structures and are therefore considered more derived than the reticulate pollen type. The present study assessed the pollen of 50 American Oxalis species with three main objectives: 1. To observe pollen type variations among American members of Oxalis, 2. To compare pollen types from the two centres of diversity, and 3. To assess which centre of diversity house the palynologically more advanced species of Oxalis. Two main pollen types are recorded from the present study, namely reticulate and verrucate pollen types. The reticulate pollen type could be further divided into 11 subtypes. Out of the 11 subtypes observed, nine also occur among South African members of Oxalis, while two types are only observed in the American members of Oxalis. The verrucate pollen type is found in a single American taxon and displays a more complex exine structure than the reticulate pollen type. In this study the reticulate pollen type proved to be the most common pollen type among the American members of Oxalis. The South African members of Oxalis display more complex pollen types than the American members of the genus.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Oxalis L. het twee diversiteitsentrums, een in Suid-Sentraal Amerika en die ander in suidelike Afrika. Palinologiese studies van suidelike Afrika Oxalis-taksa toon vier hoofstuifmeeltipes, naamlik gerimpel-netvormig, fyn-gerimpel-stekelrig, netvormig en supra-areolêr (Dreyer 1996). Die netvormige stuifmeeltipe word verder verdeel in 15 subtipes. Vyfvan hierdie tipes het 'n monotipiese status. Die supra-areolêre stuifmeeltipe word verdeel in vier subtipes gebaseer op eksienstruktuur. Die netvormige stuifmeeltipe is die mees algemene stuifmeeltipe aanwesig in die Suid Afrikaanse Oxalis-taksa. Die drie oorblywende hoofstuifmeeltipes toon 'n meer komplekse eksienstruktuur en word as meer gevorderd as die netvormig stuilmeeltipe beskou. In die huidige studie is stuifmeelkorrels van 50 Amerikaanse Oxalis spesies bestudeer met drie doelstellings in gedagte: 1. Om die variasie in die stuifmeeltipes van die Amerikaanse spesies van Oxalis te bestudeer, 2. Om die stuifmeeltipes van die twee diversiteitsentrurns te vergelyk, en 3. Om vas te stel watter diversiteitsentrum het palinologies die meer gevorderde spesies van die genus Oxalis. In die huidige studie is twee hoofstuifmeeltipes onderskei, naamlik netvormige en verrukate stuifmeeltipes. Die netvormige stuifmeeltipe is verder verdeel in 11 subtipes. Van die 11 subtipes wat onderskei is, kom nege tipes ook in die Suid Afrikaanse taksa van Oxalis voor, terwyl twee stuifmeeltipes slegs by die Amerikaanse soorte van Oxalis voorkom. Die verrukate stuifmeeltipe is slegs in 'n enkele Amerikaanse spesie gevind. Hierdie tipe toon 'n meer komplekse eksienstruktuur as die netvormige stuifmeeltipe. In die huidige studie het die netvormige stuifmeeltipe gebleik die mees algemene stuifmeeltipe in die Amerikaanse Oxalis-spesies te wees. Die Suid Afrikaanse taksa van Oxalis toon meer komplekse stuifmeeltipes as die Amerikaanse taksa.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53284
This item appears in the following collections: