An investigation of overhead crane wheel/rail/girder interaction

Date
2003-03
Authors
Perez Winkler, A. R.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is to investigate the wheel/rail/girder interaction of overhead cranes. Three components of the above mentioned interaction system are considered. • The contact interaction between the crane wheel and the rail and its effects on the rail stresses. • The stress distribution in thin webbed rails and the location of critical stresses in the rail. • The load distribution between the rail foot and the crane girder with the inclusion of elastomeric pads. The steps followed for the purpose of this investigation were: • The creation of a numerical wheel-rail interaction model with the finite element method. • The experimental and analytical verification of the numerical results. • An analysis of the wheel/rail/girder interaction system variables on the basis of the numerical results. The following conclusions were drawn from the investigation: • The variables with the greatest influence on the wheel-rail contact patch shape, size and critical stress are the crane wheel diameter and the railhead curvature radius. • It is the position of the above mentioned contact patch relative to the rail symmetry plane, rather than the wheel-rail contact patch size, shape and critical stress, that has a significant influence on the rail stress distribution as a whole. • Critical stresses in thin webbed rails are found at the web-foot and web-head junctions. • The load distribution between the rail foot and the girder, in case elastomeric pads are included, can be described using the beam on elastic foundation theory.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doél van hierdie tesis is om die interaksie tussen die wiel, die spoor en die ondersteunende balk van oorhoofse krane te ondersoek. Die klem val op die interaksie van drie komponente van bogenoemde sisteem nl:. • Die kontak: interaksie tussen die kraanwiel en die spoor en die gevolglik effekte op die spanningsverdeling in die spoor. • Die spanningsverdeling in kraanspore met dunwandige webbe en die lokasie van kritieke spannings. • Die spanningsverdeling tussen die onderste spoorflens en die bo-flens van die ondersteunende balk in die geval dat 'n elastomeriese strook tussen bogenoemde flense ingesluit word. Die stappe vir die ondersoek was as volg: • Die skepping van 'n numeriese wiel-spoor interaksie model met die eindige element metode. • Die eksperimentele en analitiese verifikasie van numeriese resultate. • Die analise van die wiel/spoor/ondersteunende balk sisteem veranderlikes gebaseer op numeriese resultate. Die belangrikste resultate van die ondersoek was dat: • Die veranderlikes met die grootste invloed op die grote, vorm en kritieke spannings van die wiel-spoor kontak area is die kraan wiel radius en die radius van die spoor se bo-vlak kromming. Dit is die posisie van bogenoemde kontak area relatieftot die simmetrievlak van die spoor, in plaas van die wiel-spoor kontak area grote, vorm ofkritieke spanning, wat 'n deurslaggewende invloed op die spanningsverdeling in die kraanspoor het. • Kritieke spannings in spore met dunwandige webbe word aan die bokant en onderkant van die spoor web aangetref. • Die spanningsverdeling tussen die onderste spoor flens en die bo flens van die ondersteunende balk kan, in die geval dat 'n elastomeriese strook tussen bogenoemde flense ingesluit word, met die gebruik van balk op elastiese fondament teorie beskryf word.
Description
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2003.
Keywords
Mobile cranes, Dissertations -- Civil engineering
Citation