An investigation into benchmarking for the Asset Administration Industry

Morkel, Carl (2003-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The Asset Administration Industry is managed as a back office entity with limited tools to assess operational performance. There is no industry index for performance or platform for collaborative learning. In order to manage the operational efficiency the old cliché of "what gets measured gets managed" applies. Benchmarking is a proven management tool that is used to establish measures of operational performance relative to an industry benchmark. Benchmarking is a systematic and continuous measurement process that assists a company in determining its relative performance and shows up the factors that influence performance. The theory of benchmarking is a dynamic field and various types of benchmarking evolved. In spite of its noted benefits the popularity of benchmarking has lead to sub-standard benchmarking exercise, giving it "management fad" status. It is therefore imperative that any benchmarking study be well planned and focused. The selection of the appropriate benchmarking type is important. A data benchmarking exercise was chosen as a pilot study to introduce the concept to participants in a simplistic non-threatening format that could serve as a platform for future benchmarking studies. A five-step benchmarking process model was followed, consisting of: 1. Determine what to benchmark 2. Form a benchmarking team 3. Identify benchmarking partners 4. Collect and analyse benchmarking information 5. Take action Application of benchmarking theory to the asset Administration Industry led to the development of specific performance indicators from a process and financial perspective as well as a learning and growth perspective. Due to the sensitivity of the information the benchmarking report was customised for each participant, reflecting only industry average measures (the benchmark) and the particular company measurement. In conclusion the pilot study has proven to generate robust measures useful to the management of the Asset Administration function by determining relative performance. The benchmarking exercise has also been successful in introducing the concept of shared learning and a platform for future benchmarking studies. Despite these positive outcomes the real benefits of a process benchmarking exercise has not been explored and could generate tremendous benefit for the effective operation of Asset Administration.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Administrasie van Batebestuur Industrie word bestuur as 'n agterkantoor funksie met beperkte hulpmiddels om operasionele werkverrigting te bepaal. Daar bestaan geen industrie indeks vir werkverrigting asook geen basis vir samewerking nie. Die ou gesegde dat "wat gemeet word, word bestuur" is hier van toepassing. Hoogtemerking (benchmarking) is 'n bewese bestuursmiddel wat gebruik word om operasionele werkverrigting relatief tot die industrie te bepaal. Hoogtemerking is 'n sistematiese en voortdurende proses van meting wat 'n maatskappy help om hul relatiewe werksverrigting te bepaal sowel as om die faktore wat bydra tot werkverrigting uit te lig. Die teorie van hoogtemerking is dinamies en verskeie tipes hoogtemerking het reeds ontstaan. Ten spyte van bewese voordele het die populariteit van hoogtemerking gelei tot sub-standaard hoogtemerking oefeninge waardeur dit die reputasie van 'n bestuursfoefie gekry het. Dit is daarom belangrik dat enige hoogtemerking studie goed beplan word en gefokus is. Die keuse van die gepaste hoogtemerking tipe is belangrik. Ten einde die konsep van hoogtemerking bekend te stel en 'n basis te skep vir toekomstige hoogtemerking is besluit om 'n eenvoudige proefprojek te loods. Die hoogtemerking proses bestaan uit vyf stappe, nl: 1. Bepaal die basis van die hoogtemerk. 2. Stel 'n hoogtemerking span saam. 3. Identifiseer hoogtemerking vennote. 4. Vesamel en analiseer hoogtemerking informasie. 5. Neem aksie. Die toepassing van hoogtemerking teorie tot die Batebestuur Administrasieindustrie het gelei tot die ontwikkeling van spesifieke werkverrigting aanwysers vanuit 'n proses en finansiële perspektief aan die een kant, en 'n leer en groei perspektief aan die ander kant. As gevolg van die sensitiewe aard van die informasie is die hoogtemerking verslag volgens maat voorberei vir elke deelnemende maatskappy. Hierdie veslag reflekteer net die maatskappy se spesifieke hoogtemerk in verhouding tot die industrie gemiddelde. Ter afsluiting het die proefprojek daarin geslaag om robuuste data oor relatiewe werkverrigting te genereer wat gebruik kan word in die bestuur van Batebestuursadministrasie. Die hoogtemerking oefening het ook daarin geslaag om die konsep van gemeenskaplike leersaamheid oor te dra en 'n basis te skep vir toekomstige hoogtemerking studies. Ten spyte van al die positiewe gevolge is die werklike waarde van proses hoogtemerking nog nie ontgin nie en mag dit geweldige voordele ontsluit vir die effektiewe werking van Batebestuurs-administrasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53270
This item appears in the following collections: