An instrument analysis system based on a modern relational database and distributed software architecture

Brand, Jacobus Edwin (2003-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This document discusses the development of a personal computer based financial instrument analysis system, based on the information from a relatively old sequential file based data source. The aim is to modernise the system to use the latest software and data storage technology. The principles used for the design of the system are discussed in Chapter 2. Principles for the development of relational databases are discussed, where after the development of personal computer based software architecture is discussed, to explain the choices made in the design of the system. Chapter 3 discusses the design and implementation of the system in more detail, based on the principles discussed in Chapter 2. Recommendations include a possible shift in architectural layout as well as recommendations for expansion of both the data stored and the analysis performed on the information.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument bespreek die ontwikkeling van ‘n persoonlike rekenaar gebaseerde finansiële instrument analise stelsel, gebaseer op inligting uit ‘n relatiewe ou sekwensiële leêr gebaseerde databron. Die doel is om die stelsel te moderniseer om sodoende van die nuutste sagteware en hardeware tegnologie gebruik te maak. Die beginsels wat gebruik is vir die ontwerp van die stelsel word kortliks in Hoofstuk 2 bespreek. Die beginsels vir die ontwerp van ‘n relasionele databasis word bespreek. Hierna word die ontwikkeling van persoonlike rekenaar gebaseerde sagteware argitektuur bespreek om meer lig te werp op die keuses wat geneem is met ontwerp van die stelsel se argitektuur. Hoofstuk 3 bespreek die ontwerp en implementering van die stelsel in meer detail, gebaseer op die beginsels bespreek in Hoofstuk 2. Voorstelle vir verbetering van die stelsel sluit in detail veranderings aan die argitektuur van die stelsel, sowel as voorstelle vir die uitbreiding van die stelsel wat betref tipe data wat gestoor word en en die analitiese vermoëns van die stelsel.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53269
This item appears in the following collections: