WebCT : an alternative for the traditional classroom training

Basson, L. C (2002-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Technology and especially Internet has advanced rapidly during the last ten years. Universities have been in the forefront with access to Internet, but are only now beginning to wake up to the opportunities that exist within the technological arena. Unfortunately Universities have been slow to accept the possibilities of the World Wide Web and its uses within the classroom. Student demographics are changing and their requirements are changing. The Students of today are no longer studying full time and in their early twenties. They are older, are working part-time and need to arrange their study-time to accommodate their work schedules. Universities have to adapt some of their courses or lose out to the competition, which has become global due to technological advances. Web based learning is a perfect answer to the problems working students face, but the mindset of lecturers and even students need to be changed to accept this new form of learning. Many universities have already started distance-learning projects, which are perfect for certain parts of the world and certain students, generally in the Western world. The best ways to start changing perceptions is by combining webbased learning and traditional classroom education and then gradually move on to a full online virtual classroom scenario. In this project a software package called WebeT was used to move a People Management MBA course, which was previously only presented via a traditional classroom into the realm of a virtual classroom. This was achieved by giving the students online access to all information they would traditionally get physically, such as course information. The move of classroom information onto WebCT resulted in file downloads, questionnaires and other information becoming available online. As a direct result the traditional classroom contact for the People Management course was shortened from twelve sessions to seven sessions. The course is close to becoming a complete online course.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Tegnologiese ontwikkeling en veral die gebruik van die Internet het gedurende die afgelope tien jaar baie gevorder. Universiteite het reeds 'n geruime tyd toegang tot die Internet, maar begin nou eers besef watter voordele hierdie tegnologiese era vir hulle inhou. Ongelukkig was Universiteite stadig om die potensiaal van die 'World Wide Web" binne die tradisionele klaskamer te ontgin. Die demografiese profiel van studente het in die laaste paar jaar baie verander. Die hedendaagse student is nie meer 'n voltydse student in sy vroeë twintigs nie. Studente is nou ouer, werk deeltyds en hul studietyd moet kan aanpas by hul werkskedules. Universiteite sal of hul kursusse hierby moet aanpas, of studente aan die kompetisie verloor, wat weens die tegnologie nou globaal is. Web gebaseerde onderrig is die perfekte antwoord vir die probleme wat werkende studente ervaar. Die persepsie van die lektor en ook die student moet egter verander om hierdie nuwe vorm van onderrig te aanvaar. Universiteite het alreeds met afstand onderrig begin, wat baie goed werk in sekere lande en met sekere studente. Die doeltreffendste manier om persepsies te verander, is.deur web gebaseerde onderrig en tradisionele klaskamer onderrig te begin kombineer. Hierna kan daar stelselmatig beweeg word na 'n volle virtuele klaskamer scenario. In hierdie projek is 'n sagteware program WebCT gebruik om 'n MBA-kursus in Mensebestuur, wat tradisioneel 'n klaskamer gebaseerde kursus is, te omskep in 'n virtuele klaskamer kursus. Dit is bewerkstellig deur die kursus informasie, wat tradisioneel in fisiese notas aan die studente oorgedra is, direk aanlyn beskikbaar te stel. Die gebruik van WebCT het tot gevolg gehad dat studente nou informasie kon aflaai en vraestelle beantwoord op die Internet. Die tradisionele klaskamer sessies van die Mensebestuurkursus is hierdeur verkort van twaalf sessies na sewe sessies. Hierdie verandering het veroorsaak dat hierdie kursus bykans geheel en al in 'n virtuele klaskamer kursus omskep is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53220
This item appears in the following collections: