Transverse and longitudinal Bose-Einstein correlations in antiproton-proton reactions at centre-of-mass energy 630 GeV

October, Faith Joy (2002-03)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2002.


ENGLISH ABSTRACT: We use Hanbury-Brown Twiss interferometry to determine Bose-Einstein correlations in the transverse and longitudinal directions. By using these two directions, we are able to determine the shape of the pion emitting source. The analysis is done with the UA1 (1985) data for pp collisions at Vs = 630 GeV. Two frames of reference, namely the laboratory frame and the Longitudinal Center-of-Mass System (LCMS) are used. A fit to a two-dimensional Gaussian parametrization yields good results. In the laboratory frame, an oblate form of the source is observed, with the value of the transverse radius (rt) larger than the longitudinal (rL) one. The LCMS analysis finds a prolate form of the source (rt < rL). A few reasons are discussed for the difference in the shape between the different reference frames. Our results are also compared with other hadron-hadron and e+ e: experiments.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hanbury-Brown Twiss interferometrie was gebruik om Bose-Einstein korrelasies in die transversale en longitudinale rigtings te bepaal. Deur hierdie twee rigtings te gebruik, kan die vorm van die pion-bron bepaal word. Die UA1 (1985) datastel van die pp botsings by Vs = 630 GeV is gebruik om die analise uit te voer. Twee verwysingstelsels, naamlik die laboratorium stelsel en die Longitudinale Massamiddelpunt-stelsel is aangewend. 'n Passing met 'n twee-dimensionele Gaussiese parametrisering het goeie resultate opgelewer. In die laboratorium stelsel, is 'n ovaalvormige vorm vir die bron waargeneem, met die transversale radius (rt) groter as die longitudinale radius (rl)' Die Longitudinale Massamiddelpunt stelsel het 'n prolate vorm vir die bron voorspel, met rt < ri, 'n Paar redes vir die verskil in die vorm van die pion-bron vir die verskillende verwysingstelsels word bespreek. Ons resultate word ook met ander hadron-hadron en e+e- eksperimente vergelyk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL:
This item appears in the following collections: