The South African labour legislation and its impact on the labour market

Doms, Leonard S. (2002-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.

Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The recent discussions regarding the relations between the government and industry have highlighted the importance and continuous changes that have been investigated, tried and tested by the tri-part alliance since its inception. A study was conducted of all the current issues and changes in labour legislation and its impact on the labour market. Due to the continuous changes and heated debates, not to mention regular strikes and negotiations by those parties and their representatives, this topic is heated and ever changing.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onlangse onderhandelinge en besprekings betreffende die verhouding tussen die regering en industrie plaas klem op die belang van en gereelde veranderinge wat ondersoek, geimplimenteer en getoets is deur die drieledige alliansie sedert laasgenoemde se ontstaan. 'n Studie is gedoen van die huidige kwessies en veranderinge in arbeidswetgewing en die impak daarvan op die arbeidsmark. Die gereelde veranderinge in wetgewing en soms hewige debatvoering tussen die betrokke partye, bo en behalwe die gereelde stakings en onderhandelinge deur daardie partye en hul verteenwoordigers, maak hierdie onderwerp baie sensitief en stel dit bloot aan gereelde ondersoek en verandering.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53174
This item appears in the following collections: