Object-oriented finite element framework

Olivier, Albertus Hendrik (2002-12)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The role of the computer has changed from a calculation tool to a tool that supports human thinking. In this thesis fundamental aspects of the Finite Element method are mapped to an object model with a well defined structure which provides for local and distributed analysis work. To achieve this the following was investigated: • An object-oriented framework for the Finite Element analysis method • An associated graphical user interface that enables the user to create and modify Finite Element models in an effective way • Requirements for the sharing of analysis information in a communication network Proposed solutions are implemented in a pilot application which indicates their potential.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die rol van die rekenaar het verander vanaf 'n gereedskapstuk wat berekening doen na 'n gereedskapstuk wat menslike denke ondersteun. In hierdie tesis word die fundamentele aspekte van die Eindige Element metode oorgedra na 'n objek model met 'n goed gedefinieerde struktuur wat lokale en verspreide analisering werk ondersteun. Om dit te bereik is die volgende ondesoek: • 'n Objek orienteerde raamwerk vir die Eindige Element metode • 'n Geassosieerde grafiese raamwerk wat die gebruiker in staat stelom objekte te skep en te verander • Vereistes vir die deel van analise inligting in 'n kommunikasie netwerk Die voorgestelde oplossing is geimplimenteer in 'n loodsimplementering wat die voordele van die benadering uitlig.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52971
This item appears in the following collections: