Microsatellite markers to identify two species of Tilapiine fish, Oreochromis mossambicus (Peters) and O. niloticus (Linnaeus)

Esterhuyse, M. M. (2002-03)

Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2002.


ENGLISH ABSTRACT: Forming part of a conservation programme, this study was concerned with two species of Cichlid fish (Oreochromis mossambicus and O. ni/oticus), which were brought into contact with each other by unnatural ways. They are now hybridizing to some extent and there is also evidence that the foreign O. ni/oticus may out compete the native O. mossambicus. To cast light on what the current distribution is of both these species and the hybrids in Southern Africa, it is important to identify specimens very accurately. In attempting to find genetic markers to distinguish between two species of Cichlids we tested 20 microsatellite dinucleotide (CAn) repeats during a preliminary study and found five of these promising to exhibit little intra-specific genetic diversity but large genetic variation between species. We amplified these five loci in 145 individuals from 10 populations, which included the two species and their hybrids. Exact sizes of the fragments were determined using an automated DNA sequencer. Between the two species, allele sizes were overlapping, but when data were analyzed by statistical models, the differences could be seen for populations, however on individual level there was overlap between the species. The hybrids were found to be intermediate positioned between the two pure species. Our attempt to assign individuals to populations provided doubtful results. Thus, using this set of markers, populations can be ascribed to one of these species, but not individuals by themselves.

AFRIKAANSE OPSOMMING: As deel van 'n natuurbewarings program, word daar in hierdie studie twee spesies van vis ondersoek was in kontak met mekaar gekom het op onnatuurlike wyse. Hierdie twee visspesies vanuit die CICHLIDAEfamilie (Oreochromis mossambicus en 0. ni/oticus) kan hibridiseer wanneer hul saam voorkom, maar dit is ook bekend dat die uitheemse O. ni/oticus die inheemse O. mossambicus kan bedreig in terme van leefruimte, kos en broeispasie. Om die voorkoms van hibriede tussen die twee spesies te ondersoek in Suider Afrika se varswater opvangsgebiede, is dit baie belangrik om individue baie akkuraat te identifiseer. In hierdie poging om genetiese merkers te vind wat die twee spesies van mekaar onderskei, het ons 20 mikrosateliet di-nulkleotied (CAn) herhalende volgordes op verskillende loci ondersoek. Vyf daarvan het belowend voorgekom om as spesie spesifieke merkers te dien. Die fragmente op die vyf loci is ge-amplifiseer in 145 individue vanuit 10 populasies. Presiese groottes van die fragmente is bepaal met behulp van 'n ge-outomatiseerde DNA volgorde bepaler waarna genotiepes vir elke individu toegeken is. Tussen die twee spesies het alleel groottes oorvleuel, maar wanneer data geanaliseer word met behulp van statistiese metodes, was verskille tussen die spesies duidelik op populasie vlak. Die hibriede het intemediêr tussen die twee spesies voorgekom. Dus met behulp van hierdie stel merkers kan onderskei word tussen die twee spesies op populasie vlak, hoewel individue nie op sig self identifiseer kan word nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52935
This item appears in the following collections: