Low cost intelligent automation (LCIA) and process analysis methodology with implementation examples at the company 'Festool GmbH Deutschland'

Kreisel, Bjorn (2002-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.


ENGLISH ABSTRACT: This document describes the different possibilities of Low Cost Intelligent Automation (LCIA)and process analysis for companies in the processing industry. These techniques can be used in production and assembly to reach a higher productivity and to maintain the company's competitiveness. Productivity is very important for any company, because it influences the profit. LCIA means using cheap solutions to automate processes in assembly and production. Cheaper machines payoff much faster. This is important, because life cycles are becoming shorter and shorter. With LCIA more manual processes can be automated. This is an advantage especially in countries with high labour costs. Process analysis helps to optimise processes in a company. To reach this goal it is essential to analyse processes systematically. This helps to gather detailed information about manufacturing defects and where they originated from. With these information it is much easier to eliminate the source of error and to reduce the number of defective products. Less errors in a production process lead to higher quality and productivity. The company "Festool GmbH Deutschland" serves as an example for using the described methods. The presented examples for LCIA are simple solutions to automate manual processes in the assembly division. The process of a fully automated machine serves as an example to illustrate the different aspects of a process analysis in this company. The methodologies presented in this document can be used to achieve improvements especially in productivity. Therefore any company coming from a labour intensive industry should think about integrating LCIA and process analysis into their continuous improvement strategy.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie dokument beskryf die verskillende moontlikhede van Lae Koste Intellegente Automasie (LKIA)en die proses analise vir maatskappye in die vervaardiging industrie. Hierdie metodes kan gebruik word in produksie en montering om hoër produktiwiteit te verkry sowel as die maatskapy se mededingendheid te handhaaf. Produktiwiteit is baie belangrik vir enige maatskappy, want dit beïnvloed die winsgewindheid. LKIA beteken die gebruik van goedkoop oplossings om prosesse te automatiseer in montering en produksie. Goedkoper masjiene word vinniger afbetaal. Dit is belangrik, want die lewenssiklus van beide produkte en masjiene word al korter. Met LKIA kan meer handprosesse ge-automatiseer word. Dit is 'n voordeel veral in lande met hoë arbeidskostes. Proses analise help om die prosesse in 'n maatskappy te optimiseer. Om hierdie doel te bereik is dit belangrik om prosesse sistematies te analiseer. Bogenoemde help om gedetaileerde informasie in te samel rondom vervaardigings defekte sowel as die oorsprong daarvan. Met hierdie informasie is dit makliker om die oorsprong van foute uit te skakel en om die getal foutiewe produkte te verminder. Minder foute tydens die vervaardigings proses ly tot 'n hoër kwaliteit en produktiwiteit. Die maatskappy "Festool GmbH Deutschland" dien as 'n voorbeeld vir die gebruik van die beskryfde metodes. Die voorgestelde voorbeelde vir LKIA is eenvoudige oplossings om die handprosesse in die monterings afdeling te outomatiseer. Die proses van 'n ten volle ge-automatiseerde masjien, dien as 'n voorbeeld om die verskillende aspekte van proses analise in hierdie maatskappy te illustreer. Die metodologie wat gebruik is in die dokument, kan gebruik word om verbeteringe veral in produktiwiteit te bewerkstellig. Dus kan enige firma in 'n arbeidsintensiewe industrie gebruik maak van die integrasie van LKIA en proses analise in sy deurlopende verbeterings strategie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52921
This item appears in the following collections: