Evaluating the role of non governmental organisations in global governance : case studies of two campaigns

Saaiman, Hurchele (2002-03)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This is a study of the growmg importance of Non Governmental Organisations (NGOs) in global governance. Global governance is defined as a complex and dynamic process that deals with issues that go beyond the capacity of national governments, that is distinguished from global government because of an absence of a central authority that can ensure compliance and the presence of a wide range of actors including non-state actors. The theory of Complex Multilateralism captures the role of NGOs and NGO coalitions well. Using this theory as a theoretical framework, this study focuses on two recent transnational NGO campaigns (The International Campaign to Ban Landmines [fCBL) and the NGOs against Arms Trade) to determine why some NGO campaigns are more successful than others. The theory of Complex Multilateralism in combination with extensive information on different types of NGOs and their activities on national and international levels, makes it possible to identify criteria that can determine success. These criteria are: a realistic goal, the issue area (type, number, salience and techniques used to frame the issue), government and intergovernmental organisation (lGO) commitment, access to IGOs, extensive expertise, effective use of the media, effective use of information technology, activity variance, leadership, persuasive and influential spokespersons, membership and funds. These criteria are described, defined and then applied to the above-mentioned transnational NGO campaigns. The main finding was that the ICBL was the more successful of the two campaigns because it had more of the criteria for success. In this case the most important reasons for success is: a realistic goal, the focus on a single issue and the effective framing of the issue, significant government commitment as well as good leadership. Although, the criteria that were developed can hardly be universalised, they do provide a useful starting point for further research into this important field in International Studies.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk bestudeer die toenemende belangrikheid van Nie-Regerings Organisasies (NROs) in "global governance" Laasgenoemde konsep word gedefinieer as 'n komplekse en dinamiese proses wat behels die hantering van vraagstukke wat buite die beheer is van 'n enkele staat, wat onderskei word van 'n wereld regering as gevolg van die afwesigheid van sentrale gesag en die aanwesigheid van 'n wye reeks van akteurs of rolbekleers insluitente nie-staatlike rolbekleers. Komplekse Multilateralisme bied 'n goeie teoretiese begrip van die rol van NROs en NRO koalisies in hierdie proses. Hierdie studie maak gebruik van Komplekse Multilateralisme as 'n teoretiese raamwerk om te fokus op twee onlangse transnasionale NRO veldtogte ( Die internasionale veldtog om landmyne te verban en die NROs teen wapenhandel) en sodoende te bepaal hoekom sekere NRO veldtogte meer geslaag is as ander. Reedsgenoemde teorie in kombinasie met inligting oor verskillende tipes NROs en hul aktiwiteite op nasionale en internasionale vlakke maak dit moontlik om kriteria vir 'n suksesvolle NRO veldtog te identifiseer. Hierdie kriteria bestaan uit die volgende: 'n realistiese doel, die aard van die vraagstuk (tipe, hoeveelheid, "salience", en tegnieke wat gebruik is om die vraagstuk te formuleer, toewyding van regerings en tussen-regerings-organisasies, toegang tot tussenregerings -organisasies, veelsydige kundigheid, effektiewe gebruik van die media, effektiewe gebruik van inligtingstegnologie, verskeidenheid van aktiwiteite, leierskap, oorredende en invloedryke segspersone, lidmaatskap en fondse. Die bevinding is dat die internasionale veldtog om landmyne te verban die meer geslaagde veldtog is. Die belangriskste redes hiervoor is: 'n realistiese doel, die fokus op enkele vraagstukke en die effektiewe formulering van die vraagstuk, die toegewydheid van baie regerings, sowel as goeie leierskap. Alhoewel die kriteria wat in die studie ontwikkel is nie veralgemeen kan word nie dien dit as 'n nuttige basis vir vedere navorsing oor hierdie belangrike tema in die veld van Internasionale Studie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52832
This item appears in the following collections: