Emotional intelligence : creating a sustainable competitive advantage for the future development of leaders

Lombard, Charles (2002-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: During my studies for the degree of Master in Business Administration (MBA) at the University of Stellenbosch, my lecturer, Mr. Mario Denton, introduced me to the concept of emotional intelligence. A study of literature on this concept increased my awareness that leaders should have certain abilities that will make them perform better in the workplace. Ultimately, these abilities should lead to better departmental and organisational performance and could therefore be vital for the survival of an organisation. The concept itself is fairly new and not too many leaders in the workplace are familiar with it. The term emotional intelligence is based on people and organisational issues that have been around for many years, but it has only recently been established as a separate field of study. It has now also been incorporated in the MBA curriculum at the University of Stellenbosch. As a new concept in its development phase, extensive marketing is required to establish the term emotional intelligence among the leading organisations in South Africa. Emotional intelligence can only add value if leaders in the business world understand the concept and truly believe that it can create added value within an organisation and among its people. Especially managers and human resources departments within these organisations should have a good understanding of how emotional intelligence can be incorporated in their organisations. A lack of awareness and knowledge of emotional intelligence was the motivation behind this study project. It is hoped that this research will create awareness among business leaders in South Africa and result in emotional intelligence ultimately being incorporated in organisations in order for them to create a sustainable and competitive advantage.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende my studie (Meestersgraad in Besigheidsadministrasie) aan die Universiteit van Stellenbosch het my dosent, mnr. Mario Denton, my blootgestel aan die konsep emosionele intelligensie. 'n Literatuurstudie oor die onderwerp het getoon dat leiers spesifieke eienskappe moet besit om hul sukses in die werkplek te verbeter. Hierdie eienskappe kan uiteindelik tot beter departementele en organisasieprestasie lei. Emosionele intelligensie is dus noodsaaklik vir die voortbestaan van organisasies in hierdie uiters mededingende korporatiewe omgewing. Die konsep as sodanig is redelik nuut en min leiers verstaan dit en die voordele daarvan. Emosionele intelligensie is gebaseer op mense- en organisasiekwessies wat reeds jare lank bestaan, maar dit is eers onlangs as 'n aparte studierigting aanvaar. Emosionele intelligensie is ook onlangs by die MBA-kurrikulum van die Universiteit van Stellenbosch ingesluit. Die konsep is tans in sy ontwikkelingsfase en aktiewe bemarking is nodig om dit in Suid-Afrika se sakewereld te vestig. Emosionele intelligense kan slegs waarde toevoeg indien sakeleiers die konsep verstaan en werklik glo dat dit op 'n individuele, departementele en organisasievlak waarde kan toevoeg. Veral bestuurders en menslikehulpbronafdelings moet verstaan hoe om die konsep in hul organisasies te inkorporeer. 'n Gebrek aan 'n bewustheid en kennis van emosionele intelligensie was die hoofrede vir hierdie werkstuk. Die doel van die werkstuk is om die konsep onder Suid-Afrika se sakeleiers te bemark, wat hopelik daartoe sal lei dat emosionele intelligensie in organisasies geïnkorporeer word ten einde 'n volhoubare en kompeterende voordeel te skep.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52822
This item appears in the following collections: