Dynamic digital control schemes for three-phase UPS inverters

Uys, Jacobus Johannes (2002-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis presents the design and implementation of a voltage controller for an Uninterruptible Power Supply (UPS) Inverter. The inverter is capable of producing a nearly sinusoidal output voltage waveform, thereby keeping the Total Harmonic Distortion (THD) to a minimum. Digital controllers introduce a time delay in the control law that causes system instability. Various control techniques, which includes Pade approximations and system augmentation, are investigated to eliminate the effect of the time delay. These controllers employ classical control as well as modem control techniques. The selection of the various control parameters is verified by mathematical equations. A load-disturbance compensation scheme, implementing feed-forward and gain scheduling, is also developed to improve voltage distortion when varying loads, such as non-linear loads, are connected to the system. It is shown that the constructed pulse-width modulated (PWM) control scheme can achieve fast dynamic response as well as a low THD.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die ontwerp en implementering van 'n spanningsbeheerder vir 'n ononderbroke kragtoevoer omsetter. Die stelsel produseer 'n uittree spannigsgolfvorm met 'n lae Totale Harmoniese Distorisie (THD). Digital beheerders veroorsaak 'n tydvertraging in die beheerwet wat stelsel onstabiliteit kan veroorsaak. Verskeie beheertegnieke wat gebaseer is op die Pade benaderings van die tydvertraging en stelsel aanpassings, is ondersoek. Hierdie beheerders maak gebruik van klassieke en moderne beheertegnieke. Die seleksie van die verskeie beheerderveranderlikes word gestaaf deur wiskundige vergelykings. Spannigsvervorming word tot 'n minimum beperk deur gebruik te maak van 'n lasveranderings-kompensasietegniek wat onderskeidelik vorentoe-voer en aanwins skedulering implementeer. Verder word daar bewys dat die pulswydte modulasie (PWM) beheerskema vinnige dinamiese gedrag asook 'n lae THD bewerkstellig.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52810
This item appears in the following collections: