Do values in education create spaces for democratic citizenship?

Essa, Fatima (2002-12)

Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The "Values in Education" initiative of the Department of Education seems to have become an important facet of the transformation of education agenda in South Africa. My argument in favour of a "Values in Education" initiative to be implemented in schools along the lines of democratic citizenship can be considered as an attempt to contribute to the democratisation of schooling post- 1994. This thesis develops a link between "Values in Education", intersubjectivity and democratic citizenship and argues that "Values in Education" can cultivate democratic citizenship in South African schools. KEYWORDS: Values in education, intersubjectivity, democracy and citizenship.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Departement van Onderwys se 'Waardes in Onderwys" inisiatief blyk om 'n belangrike faset van die Suid-Afrikaanse agenda oor die transformasie van die onderwys te wees. My argument ten gunste van die implementering van 'n "Waardes in Onderwys" inisiatief in skole volgens die gedagtes van demokratiese burgerskap kan beskou word as 'n poging tot die bydrae van die demokratisering van skole na die 1994 onderwysbedeling. In hierdie tesis word die verwantskap tussen "Waardes in Onderwys", intersubjektiwiteit en demokratiese burgerskap ontwikkel en terselfdertyd word daar geargumenteer dat "Waardes in Onderwys" wel demokratiese burgerskap in skole kan bevorder. KERNBEGRIPPE: Waardes in onderwys, intersubjektiwiteit, demokrasie en burgerskap.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52808
This item appears in the following collections: