ITEM VIEW

Die geskiktheid van die natuur as hulpmiddel in 'n eksistensiele benadering tot psigoterapie

dc.contributor.advisorTheron, W. H.
dc.contributor.authorVan der Westhuysen, J. P. J
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:35:09Z
dc.date.available2012-08-27T11:35:09Z
dc.date.issued2002-12
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/52777
dc.descriptionThesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Research literature is increasingly referring to the therapeutic effect of experiences in nature on people. However, no research that evaluates the suitability of nature as an aid in an existential approach to psychotherapy could be found. This paper shows by means of a literature review that nature as an aid can make a significant contribution to this approach. The potential benefits of utilizing nature are integrated with the therapeutic goals of existential psychotherapy. The conclusion reached is that nature can be an important aid for leading a client to self-confrontation, increased selfawareness, acceptance of personal freedom and responsibility, and to find personal meaning in life. Proposals for future research are recommended.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Navorsingsliteratuur bevat in 'n toenemende mate verwysings na die terapeutiese effek wat belewenisse in die natuur op mense het. Geen navorsing kon egter gevind word wat die geskiktheid van die natuur as 'n hulpmiddel in 'n eksistensiële benadering tot psigoterapie ondersoek nie. Hierdie studie toon deur middel van 'n literatuuroorsig aan dat die natuur wel as 'n hulpmiddel betekenisvolle bydraes kan lewer tot hierdie benadering, deur die potensiële bydrae van die natuur in verband te bring met die doelwitte van eksistensiële psigoterapie. Die gevolgtrekking word gemaak dat die natuur 'n belangrike hulpmiddel kan wees om die kliënt te lei na selfkonfrontasie, verhoogde selfbewussyn, aanvaarding van persoonlike vryheid en verantwoordelikheid, en die vind van persoonlike betekenis in die lewe. Aanbevelings vir verdere navorsing word ook gemaak.af_ZA
dc.format.extent32 p.
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectPsychotherapyen_ZA
dc.subjectHuman beings -- Effect of environment onen_ZA
dc.subjectDissertations -- Psychologyen_ZA
dc.subjectTheses -- Psychologyaf_ZA
dc.titleDie geskiktheid van die natuur as hulpmiddel in 'n eksistensiele benadering tot psigoterapieaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW