Defining key performance indicators to manage the value chain in virtual enterprises

Van der Merwe, F. C. (Frederik Christian) (2002-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis is about the principles and practices of the emergmg discipline of virtual enterprising within the context of supply chain management. This type of enterprise makes it possible for Southern African companies to compete in the global marketplace against global players. Value chain analysis is firstly discussed to help the business units, within the virtual enterprise, identify their competitive advantage. This competitive advantage will secure the position of these business units within the virtual enterprise. Electronic commerce is described as the vehicle for data communication within the virtual enterprise, and the supported enterprise resource planning (ERP) software as the transaction capturing software. A performance measurement system is proposed that will assist with the management of virtual enterprises at a macro level. Some conclusions and recommendations are made as to how the management of performance can assist the business units, within the virtual enterprise, to grow financially and obtain sustainability. Recommendations are also made for the implementation of the proposed structure within the 3-D Business Simulator.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor die beginsels en gebruike van die ontluikende dissipline van virtuële ondernemend binne die konteks van toevoerkettingbestuur. Hierdie tipe ondernemings maak dit moontlik vir Suid-Afrikaanse ondernemings om in die globale mark teen globale, multinasionale spelers te kan meeding. Waardekettinganalise is eerstens gedefinieer, om die besigheidseenhede, wat deel vorm van die virtuële onderneming, te help om hul kompeterende voordeel te identifiseer, en sodoende te kan aanwend om hul posisie binne die virtuële onderneming te verseker. Elektroniese handel word bespreek as die middel van data-kommunikasie binne die virtuële onderneming, en ondernemingshulpbronbeplanning (ERP) sagteware as die sagteware wat verantwoordelik is vir die vasvang van alle transaksies. 'n Prestasiemetings-struktuur word voorgestel wat met die bestuur van die virtuële onderneming op makro-vlak sal help. Gevolgtrekkings en aanbevelings word gemaak vir die aanwending van prestasiemeting om met die bestuur van die besigheidseenhede binne die virtuële onderneming van hulp te wees, en sodoende hierdie besigheidseenhede te help om finansieël te groei en volhoubaar te ontwikkel. Aanbvelings word ook gemaak vir die toepassing van die voorgestelde struktuur binne die konteks van die 3-D Besigheidsimulator.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52754
This item appears in the following collections: