Contractor evaluation and selection for projects using the analytic hierarchy process

Frielingsdorf, Klaus (2002-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Changes in the global salt market have presented Walvis Bay Salt Refiners with an opportunity to increase its current sales by approximately 40%. Following several pre-feasibility studies, the expansion project plan was created. The construction of new ponds, canals and sluices were to be performed by a subcontractor as selected through a tender process. The scope of the work comprised approximately 70% of the total project cost and it also represented the most critical part of the expansion project. Thomas Saaty’s Analytic Hierarchy Process, was used as a group decision support system for the selection of the most suitable subcontractor. The weighted average mean method was used to aggregate individual scores. A sensitivity analysis was performed following the final outcome to gain a deeper understanding of the problem, obtain a measure of margin between subcontractor scores and to check for the correctness of numbers.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Veranderinge in die wêreld soutmark het vir Walvis Bay Salt Refiners 'n geleentheid gebied om sy verkope met ʼn beraamde 40% te verhoog. Na verskeie voorondersoeke is 'n volledige projekplan opgestel. Die vervaardiging van damwalle, kanale en sluise sou deur 'n kontrakteur gedoen word wat deur ʼn tenderprosedure gekeur sou word. Die omvang van hierdie gedeelte van die uitbreidingsprojek verteenwoordig ongeveer 70% van die totale projekkostes en is terselfdelyk die mees sensitiewe gedeelte van die projek. Thomas Saaty se Analytic Hierarchy Process is gebruik as die groepbesluitnemingsondersteuningstelsel om die mees geskikte kontrakteur te kies. Die geweegde gemiddelde is gebruik om die individuele oordele saam te voeg. Sensitiwiteits analise is uitgevoer nadat die finale uitslag bepaal is om sodoende beter insig in die probleem te ontwikkel, om ʼn beter onderskeiding tussen die kontrakteur puntetellings te kry en om die juistheid van die syfers na te gaan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52747
This item appears in the following collections: