A study of export performance as related to Cape vegetable producers

Smith, Allister John (2002-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to define export performance and to identify factors which influence or improve export performance. There is a considerable lack of coherence among scholars on what export performance is; from whose viewpoint to measure it, namely the government, the company, the product or the specific market exported to and the time frame. A variety of factors was found to influence export performance positively and these are tested on a Cape Town based pumpkin exporter. It was concluded that net profit is the only consistently valid measure of export performance .. To achieve success in exports require the expertise of overseas distributors and agents as well as a world-oriented approach where delivery and services is important. When exporting a perishable agricultural product it is important to compete on superior quality and to concentrate on a few major markets. Success in any export venture depends primarily on top-management commitment, management being prepared to endure setbacks in order to become successful and channelling its attitude towards risk-taking into positively influencing export performarice.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om uitvoerprestasie te meet en die faktore wat uitvoerprestasie bepaal, te identifiseer. Daar is teenstrydigheid tussen navorsers oor presies wat uitvoerprestasie is, asook die uitgangspunt vanwaar dit gemeet word, naamlik die regering, die maatskappy, die produk, die spesifieke mark waarheen uitgevoer word en die tydraam. 'n Verskeidenheid faktore is geïdentifiseer wat uitvoerprestasie positief beïnvloed en dit word getoets op 'n Kaapstadse pampoenuitvoerder. Daar is gevind dat nettowins die enigste betroubare en geldige maatstaf is om uitvoerprestasie te meet. Die gebruik van oorsese verspreiders en agente, asook 'n wêreld-georiënteerde benadering van lewering en diens is belangrik vir suksesvolle uitvoere. Wanneer 'n bederfbare landbouproduk uitgevoer word, is dit belangrik om mee te ding op grond van voortreflike diens en deur te konsentreer op 'n paar hoofmarkte. Sukses in enige uitvoerprojek hang hoofsaaklik af van die toewyding van topbestuur, of bestuur bereid is om terugslae te verduur ten einde suksesvol te raak en deurdat bestuur sy benadering jeens risiko in die regte rigting kanaliseer ten einde uitvoere positief te beïnvloed.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52708
This item appears in the following collections: