Agricultural extension programmes : problem conceptualisation and guideliness for the SA pome fruit industry

Kruger, Albertus Lambertus (2002-03)

Study project (MBA)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: No effective programmed extension exists in the South African pome fruit industry. There is a lack of farmer response and involvement, a lack of coordinated dissemination of information and no systematic and scientific approach in the development of extension programmes for the industry. Particularly important is the lack of a systematic conceptualisation of problems and specifically the lack of identification of the most direct determinants of behaviour (the psychological field forces) and a lack of the systematic addressing of these human constraints. DOvel's revised extension programme model was used as basis for this study. It included the identification, prioritisation, conceptualisation and determination of perceived problems that need to be addressed in the extension programmes. The most important identified problems that needs attention in an extension programme are producers' knowledge relating to all aspects of strategic planning (ie knowledge of basic principles, what is attainable, the advantages and disadvantages and the practical implementation), knowledge relating to the practical implementation of irrigation, bitter pit control and practices to increase fruit size, and knowledge that relates to basic principles of marketing.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Geen doelgerigte geprogrammeerde voorligting bestaan vir die Suid-Afrikaanse kernvrugindustrie nie. Daar is 'n tekort aan produsentebetrokkenheid, 'n tekort aan gekoordineerde verspreiding van inligting en daar is geen sistematiese en wetenskaplike benadering in die ontwikkeling van voorligtingsprogramme vir die industrie nie. Besonder belangrik is die afwesigheid van 'n sistematiese konseptualisering van probleme en meer spesifiek die tekort aan die identifisering van die meer direkte determinante van gedrag (die psigiese veldkragte) en die aanspreek van hierdie menslike beperkings. DOvel se hersiene model vir geprogrameerede voorligting het as basis gedien vir die studie. Die studie het ingesluit die identifisering, prioritisering, konseptualisering en bepaling van produsente se persepsie van aangespreek behoort te word. probleme wat binne voorligtingsprogramme Die belangrikste probleme wat in die studie geïdentifiseer is wat aandag moet geniet in voorligtingsprogramme is die produsente se kennis van alle aspekte van strategiese beplanning (kennis van basiese beginsels, kennis wat betrekking het op wat bereikbaar is met strategiese beplanning, die voor- en nadele daarvan asook die praktiese implementering van strategiese beplanning), kennis wat betrekking het op die praktiese implementering van besproeiing, bitterpit beheer en die verbetering van vruggroote asook die kennis wat betrekking het op die basiese beginsels van bemarking.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52643
This item appears in the following collections: