The South African Government Purchasing Card : a foundation for B2G e-commerce

Derby, Vernon (2001-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001.


ENGLISH ABSTRACT: The objective of this study was determined and is stated in chapter 1. An overview of the traditional approach to procurement is given through the description of a traditional purchase-to-pay process. A detailed description of the Purchasing Card is given to use as background by readers. The Purchasing Card description includes benefits of the use of the card, and benefits to suppliers when a purchasing card is used. Controls that can be implemented by using the Purchasing Card are indicated. Available Management Information has been established and is indicated in chapter 2. A study of the Visa HM Government Procurement Card of the UK government was done. Established best practices from this card programme forms the foundation of the suggestions on the product offering and suggested implementation plan for the South African Government. It is also supported by experience gained at rollouts at corporate clients of Absa Bank. The South African Government's policy framework for e-Government was studied and is briefly outlined in this study. The link between Purchasing Cards and e- Government is indicated by a discussion on economies of scale that can be obtained. A product description of a South African Government Purchasing Card has been compiled. Certain key aspects to consider, has been discussed. A proposed implementation plan, indicating the short and long-term benefits for the South African Government, has been compiled. Finally, the study is concluded by making recommendations on implementing a South African Government Purchasing Card programme.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is bepaal en word aangedui in hoofstuk 1. 'n Oorsig van die tradisionele benadering tot aankope word weergegee deur die beskrywing van 'n tradisionele aankoop-tot-betaling proses. 'n Volledige beskrywing van die aankope kaart word voorsien vir gebruik as agtergrond deur lesers. Die aankope kaart beskrywing sluit voordele met die gebruik van die kaart, asook voordele aan verskaffers indien 'n aankope kaart gebruik word, in. Verder word beheer maatreëls wat geimplementeer kan word indien 'n Aankope kaart gebruik word, aangedui. Beskikbare bestuursinligting is bepaal en word aangedui in hoofstuk 2. 'n Studie is gedoen van die "Visa HM Government Procurement Card" van die regering van die Verenigde Koninkryk (VK). Gevestigde praktyke van hierdie kaart program vorm die grondslag vir die voorstelle van die produk en voorgestelde implemteringsplan vir die Suid-Afrikaanse Regering. Dit word verder ondersteun deur ondervinding opgedoen met die implemetering van aankoop kaart programme by Korporatiewe kliënte van Absa Bank. Die Suid-Afrikaanse Regering se beleidsraamwerk vir e-Regering is bestudeer en word kortliks aangespreek in hierdie studie. Die verband tussen aankope kaarte en e- Regering word aangedui deur 'n bespreking van die ekonomieë van skaal wat verkry kan word. 'n Produk beskrywing van 'n Suid-Afrikaanse Regering aankope kaart is saamgestel. Sekere sleutelelemente wat oorweeg moet word by die implementering van so 'n produk, word bespreek. 'n Voorgestelde implementeringsplan is saamgestel, waar die kort- en langtermyn voordele vir die Suid-Afrikaanse Regering aangedui word. Laastens word die studie afgesluit met sekere aanbevelings vir die implemetering van 'n Suid-Afrikaanse Regerings aankope kaart program.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL:
This item appears in the following collections: