The integration of Meridian Brokers (Pty) Ltd into Alexander Forbes Limited : a change process to incorporate the different cultures and management styles of these two companies to maximize the benefits of the merger

Muntingh, Le Roy (2001-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This project examines the implications of a merger of two companies, Alexander Forbes Limited and Meridian Brokers (Pty) Ltd. The emphasis of the study is the identification of the differences in corporate culture between the two organisations, and having done this identification, the selection of the change process required to facilitate the smoothest possible integration of the two companies. In the first instance the project research methodology is explained. The method of information gathering is done by means of questionnaires. Three major models which have been specifically designed to extract the necessary information are used in the project, namely the Beehive model, the Growth Curve model and the VISA model. Furthermore, the models to be used to drive the change process are also described in this initial stage. These models are the ESP of change and the ROP. During the next stage of the project the analyses of the data is done. The data is then compared in order to show certain differences between the cultures and management styles of the two organisations. The major differences between the two companies are then highlighted in graphic form to show where the emphasis must be laid during the change process, in order to create a new culture going forward. The final stages of this study project refer to the recommended change process for the integration. The emphasis here is to highlight what specific actions need to take place so that the new Alexander Forbes group can be an even stronger force to be reckoned with by becoming a globally competitive insurer. In conclusion the study project examines whether it has fulfilled its objective as set out initially, and whether there is cause for any other further study in this regard in the future.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die projek ondersoek die implikasies van 'n samesmelting van twee maatskappy, Alexander Forbes Beperk en Meridian Brokers (Edms) Bpk. Die doel van die studie is die identifikasie van die verskille in korporatiewe kultuur tussen die twee oorspronklike en deur die identifikasie te doen, die seleksie van die veranderingsproses vereis om die beste moontlike integrasie tussen die twee maatskappye to bewerkstellig. In die eerste plek word die projeknavorsingsmetode verduidelik. Die metode om inligting te versamel word gedoen deur vraelyste. Drie hoofmodelle, naamlik die Beehive model, die Growth Curve model en die VISA model, wat spesifiek ontwerp is om die nodige inligting te trek, word in die projek gebruik. Verder, modelle wat ook gebruik word om die veranderingsproses te dryf, word hier beskryf. Hierdie modelle is die ESP en die ROP. Gedurende die volgende fase van die projek word die analise van die data gedoen. Die data word dan vergelyk om sekere verskille tussen kulture en bestuursstyle van die twee maatskappye te wys. Die hoof verskille tussen die twee maatskappye word dan uitgewys in grafiese vorm om te wys waar die beklemtoning gelê moet word gedurende die veranderingsproses, om 'n nuwe kulturele vooruitgang te skep. Die finale stappe van die studie projek verwys na die aanbevele veranderings proses vir die integrasie. Die doel hier is om te beklemtoon watter spesifieke aksies nodig is om plaas te vind sodat die nuwe Alexander Forbes groep selfs 'n sterker mag kan wees, deur 'n globale mededingende versekeraar te word. In samevatting ondersoek die studieprojek of dit voldoen het aan sy doel soos eerstens uitgestip, en of daar enige rede is om 'n verdere studie in die verband in die toekoms te doen.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52542
This item appears in the following collections: